Pragtige dag…
Mei 25, 2009 at 1:15 nm | In Faith | Leave a CommentMaak nie saak hoe seer die wêreld jou maak nie, daar’s altyd iets mooi om jou weer hoop te gee……

Wat ‘n pragtige dag
Na ‘n wonderlike nag
Vader, skenk my tog die krag
Om alles te kan vermag
Wat hierdie nuwe dag
Van my verwag
Skenk my geduld as ek vir iemand wag
En as ek wil kwaad raak, hou my stemtoon sag
Leer my om liewer vir myself as vir ander te lag
Maar ‘n glimlag te deel eerder as om vir een te wag
Maak my elke sekonde bewus van U Skepping se prag
En laat my nooit twyfel aan U Mag
Amen
Skrywer onbekend
Dankie mamma vir hierdie pragtige e-pos, vir my, vir vandag!
![]()
To Someone Special
Mei 13, 2009 at 12:41 nm | In Uncategorized | Leave a Comment
May U find hundreds of reasons to smile today and
May U be the reason for someone else to smile always?

Maaikies is Saaikies
Mei 6, 2009 at 1:05 nm | In Faith | Leave a CommentTags: geloof, liefde, Sommer net

Aan my meisiekinders
Maaikies is Saaikies wat LIEWE JESUS in ons lewe plant.
Dankie tog dat Hy julle elke dag Son en Water gegee het
Sodat Julle elke dag in my lewe kan BLOM !!!!
![]()
Liefde is nie hoeveel mens daaruit kan kry nie,
Maar hoeveel mens daarin wil belê!.
Dankie dat ek in julle liefde kan belê!.
Geseënde dag & Onthou,
Julle is uniek !!!!
As mamma en oums en vriendin is ek baie lief vir julle
Groete en lekker dag,
Ouma A3
*****************************************
Dankie mamma, ek is net so lief vir jou!
Blog at WordPress.com. | Theme: Pool by Borja Fernandez.
Entries and comments feeds.


