Pragtige dag…
Mei 25, 2009 at 1:15 nm | In Faith | Leave a CommentMaak nie saak hoe seer die wêreld jou maak nie, daar’s altyd iets mooi om jou weer hoop te gee……

Wat ‘n pragtige dag
Na ‘n wonderlike nag
Vader, skenk my tog die krag
Om alles te kan vermag
Wat hierdie nuwe dag
Van my verwag
Skenk my geduld as ek vir iemand wag
En as ek wil kwaad raak, hou my stemtoon sag
Leer my om liewer vir myself as vir ander te lag
Maar ‘n glimlag te deel eerder as om vir een te wag
Maak my elke sekonde bewus van U Skepping se prag
En laat my nooit twyfel aan U Mag
Amen
Skrywer onbekend
Dankie mamma vir hierdie pragtige e-pos, vir my, vir vandag!
![]()
No Comments Yet »
RSS skakeling vir menings op die blad. TrackBack URI
Lewer kommentaar
Blog at WordPress.com. | Theme: Pool by Borja Fernandez.
Entries and comments feeds.