GOD SE KOFFIE

Oktober 27, 2008 om 9:44 vm | Posted in Faith | Lewer kommentaar
Sleutelwoordw: ,

‘n Groep oud studente, waarvan die meeste die hoogste sport in hul beroep bereik het, het op ‘n dag ‘n besoek gereël by hul gunsteling oud professor van die universiteit waar hulle almal gestudeer het. Die geselskap het vinnig ontaard in ‘n kla-sessie oor die spanning wat hulle in hul werk en lewens ervaar.

Nadat die professor sy gaste koffie aangebied het, is hy kombuis toe en keer terug met ‘n groot ketel koffie en ‘n verskeidenheid koppies. Die koppies het gewissel van porselein, glas, kristal, sommige wat baie goedkoop gelyk het, ander wat baie duur gelyk het en sommige wat besonders mooi was. Hy het sy gaste genooi om hulself te help met die koffie.

Toe al die oud studente ‘n koppie koffie in die hand het, het die ou professor begin praat:

“As julle sal oplet sal julle sien dat al die mooi, duur koppies gebruik is en dat dit die gewone goedkoop koppies is wat op die skinkbord oorgebly het. Alhoewel ek verstaan dat dit vir manne van julle status normaal is om slegs die beste vir julself te wil hê, is dit ook die bron van julle probleme en julle spanning.

Wat julle moet besef is dat die koppie opsigself geen kwaliteit tot die koffie toevoeg nie. In die meeste gevalle is dit bloot net ‘n kwessie van ‘n duurder koppie wat boonop nog die inhoud van dit wat ons drink verberg ook.

Wat julle almal regtig wou gehad het was koffie, nie die koppie nie, maar bewustelik het julle almal die beste koppies uitgekies… Toe begin julle verder mekaar se koppies te beloer om te sien wie het die beste koppie gekry.

Dink so bietjie na oor die volgende: Die lewe is die koffie; die werk, geld en aansien in die gemeenskap is die koppies – bloot die gereedskapstukke wat die lewe insluit en omvou. Die koppie wat ons het bepaal nie of verander nie die kwaliteit van die koffie, van die lewe wat ons leef nie.

Soms gebeur dit egter dat ons só konsentreer op die koppie dat ons vergeet om die koffie te geniet wat God aan ons voorsien het.”

God berei vir ons die koffie, nie die koppies nie….   so geniet jou koffie!

“Die gelukkigste mense het nie die beste van alles nie.  Hulle maak slegs die beste van dit wat hulle het.”

Skrywer onbekend

Advertisements

Praise you in this storm!

Oktober 17, 2008 om 9:54 vm | Posted in Faith | 3 Kommentaar
Sleutelwoordw: , ,

Elf, dankie vir my bottelbrief.  Ek gaan hom maar hier op die water laat ronddryf tot die dat wat ek hom gaan nodig kry.

PRAISE YOU IN THIS STORM[Artist: Casting Crowns]

I was sure by now
God You would have reached down
And wiped our tears away
Stepped in and saved the day
But once again, I say “Amen”, and it’s still raining

As the thunder rolls
I barely hear Your whisper through the rain
“I’m with you”
And as Your mercy falls
I raise my hands and praise the God who gives
And takes away

And I’ll praise You in this storm
And I will lift my hands
For You are who You are
No matter where I am
And every tear I’ve cried
You hold in Your hand
You never left my side
And though my heart is torn
I will praise You in this storm

I remember when
I stumbled in the wind
You heard my cry to you
And you raised me up again
My strength is almost gone
How can I carry on
If I can’t find You

But as the thunder rolls
I barely hear You whisper through the rain
“I’m with you”
And as Your mercy falls
I raise my hands and praise the God who gives
And takes away

I lift my eyes unto the hills
Where does my help come from?
My help comes from the Lord
The Maker of Heaven and Earth

Some Things are beyond planning

Oktober 15, 2008 om 9:15 nm | Posted in Faith | 2 Kommentaar
Sleutelwoordw: ,

Some Things are beyond planning.
And Life doesn’t always turn out as planned  

You don’t plan for a broken heart.
You don’t plan for a failed business venture.  
You don’t plan for an adulterous husband.
or a wife who wants you out of her life.
You don’t plan for an autistic child.
You don’t plan for spinsterhood.  
You don’t plan for a lump in your breast.
You plan to be young forever.
You plan to climb the corporate ladder.
You plan to be rich and powerful.
You plan to be acclaimed and successful.
You plan to conquer the universe.
You plan to fall in love  and be loved forever.
You don’t plan to be sad.  
You don’t plan to be hurt.
You don’t plan to be broke.
You don’t plan to be betrayed.
You don’t plan to be alone in this world
You plan to be happy.
You don’t plan to be shattered.Sometimes if you work hard enough, you can get what you want.
But MOST times, what you want and what you get are two different things.
We mortals plan. But so does God in the heavens.
Sometimes, it is difficult to understand God’s plans especially when
His plans are not in consonance with ours.
Often, when God sends us crisis, we turn to Him in anger.
True, we cannot choose the cross that God wishes us to carry,
but we can carry that cross with courage knowing that God will never
abandon us nor send something we cannot cope with.
Sometimes God breaks our spirit to save our soul.
Sometimes He breaks our heart to make us whole.
Sometimes God allows pain so we can be stronger.
Sometimes God sends us failure so we can be humble.
Sometimes God allows illness so we can take better care of ourselves.
Sometimes God takes everything away from us so we can learn the
value of everything He gave us.

 

Create a free website or blog at WordPress.com.
Entries en Kommentare feeds.